Edelstene kan gebruik word om gedurende die spel versterkers te kry. Tik op een van die versterkers, soos die Bomontlonter, en jy sal die hoeveelheid sien wat nodig is.
As jou edelstene op is, moenie bekommerd wees nie! Gaan na die winkel om nog edelstene te koop of anders kan jy steeds ’n video kyk om ’n versterker te gebruik.