Om die kennisgewings in enige Android-toestel (tablet of foon) te bestuur, volg net hierdie stappe:
(Let wel: Instruksies kan effens verskil afhangende van jou toestel of sagteware-weergawe.)
  • Gaan na "Instellings"
  • Gaan na "Toeps" of "Toepassingbestuurder"
  • Tik op die toepassing wat jy wil bestuur
  • Aktiveer/deaktiveer die kiesblokkie vir "Wys kennisgewings"